


Sonsit Poster
Créé et vendu par Rina Greeff
14,51 $US
Vos -20 % vont bientôt dire ciao
Style

PosterPapier épais, semi-brillant
14,51 $US
- Retours facilesUn problème ? Pas de panique. On corrige le tir.
Caractéristiques du produit
- Impression sur du papier pour affiche. Extrêmement polyvalent, il est parfait pour reproduire à la fois des œuvres d'art et des photographies.
- Formats adaptés aux dimensions de l’œuvre. Si vous souhaitez l'encadrer vous-même, veuillez consulter le guide des tailles.
- Bordure blanche de 2,5 à 5 cm pour l'encadrement incluse dans les dimensions.
- Expédiée dans un emballage protecteur.
- Comme chaque article est fabriqué spécialement pour vous par votre fournisseur tiers local, il peut y avoir de légères différences dans le produit reçu

Sonsit
'n Akkedis wat bak op 'n lekker warm klip in die lou, laatwinterson in ons tuin op Jansenville in die Oos-Kaap van Suid-Afrika.
Die woord 'akkedis' word bloot as 'n nuttige omgangswoord beskou word, en nie as 'n naam vir 'n wetenskaplik erkende groep nie. Daar is 4500 verskillende soorte akkedisse in die wêreld, waarvan nagenoeg 340 spesies in suidelike Afrika voorkom. Akkedisse, tesame met slange, krokodille, skilpaaie, waterskilpaaie en seeskilpaaie is almal deel van daardie primitiewe groep diere wat reptiele genoem word.
Daar is 9 families van akkedisse in Suid-Afrika, nl. die koggelmanders (Agamidae), die verkleurmannetjies (Chamaeleonidae), die likkewane(Varanidae), die sand-akkedisse (Lacertidae), die gladde akkedisse of skinke (Scincidae), die gordel-akkedisse (Cordylidae), die pantser-akkedisse (Gerrhosauridae), die geitjies (Gekkonidae) en die wurm akkedisse (Amphisbaenidae).
Soos ander reptiele, is akkedisse koudbloedige diere waarvan die liggaamstemperatuur grootliks van die omgewing afhang. In koue weer verstadig hul metabolisme en raak hulle traag en onbeweeglik, maar hulle kan hul temperatuur in 'n hoë mate reguleer deur op rotse te bak wanneer dit koel is of onder klippe te skuil as hulle warm kry.
Lacertidae is klein akkedisse wat in Afrika en Eurasië voorkom. Hulle kan maklik van skinke onderskei word weens die feit dat die kop breër as die nek is, die pote (veral die agterstes) goed ontwikkel is en dikwels opvallend lang tone het, en die skubbe nie glansend is nie. Akkedisse eet hoofsaaklik insekte en ander ongewerweldes, terwyl sommige vleis- of plantvreters is.
Kamera CanonEOS 500D
Disponible également sur
Envie d'autre chose ?
Lancez une nouvelle recherche.Tags associés
Tags pour la catégorie Posters
Cette section inclut les différents tags associés au Poster de cette page. Chaque tag renvoie à d'autres Posters auxquels il est également associé.
Tags pour tous les produits
Cette section inclut les différents tags associés au produit de cette page. Chaque tag renvoie à d'autres produits auxquels il est également associé.
Imprimé rien que pour vous
Votre commande est imprimée à la demande, puis livrée chez vous, où que vous soyez.Paiement sécurisé
Carte bancaire, PayPal, Sofort : vous choisissez votre mode de paiement.Retour gratuit
L'échange ou le remboursement est garanti sur toutes vos commandes.Service dédié
Une question ? Contactez-nous ! Nous sommes joignables 24 h/24 et 7 jours/7.










