Naaldekoker - Aeshna miniscula - Friendly Hawker

Rina Greeff

Jansenville, South Africa

  • Available
    Products
    9
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 42

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

A photo of a dragonfly on the flowers of a succulent taken at Jansenville in the Eastern Cape of South Africa.
’n Foto van ’n naaldekoker (spruitjieventer?) op die blomme van ’n beestong (Gasteria) op Jansenville in die Oos-Kaap van Suid-Afrika.

Aeshna is the scientific name of a genus of dragonflies from the family Aeshnidae. They are also known as hawker dragonflies. These are relatively large dragonflies. Their thorax and abdomen have a brown color, with blue or yellow stripes or spots on the thorax, and yellow, blue or green spots on the abdomen.

There are 3 species in the genus:
Aeshna miniscula is found in the Western Cape, Eastern Cape, Free State, KwaZulu-Natal, Gauteng and Northwestern Province and in Namibia.
Aeshna subpupillata is found in the Western Cape, Eastern Cape, KwaZulu-Natal, Swaziland, Northern Province and Zimbabwe.
Aeshna rileyi`s is found in South Africa, Uganda, Angola, Kenya, Zimbabwe, Zambia, Democratic Republic of Congo, Malawi, Tanzania, and Mozambique.

’n Naaldekoker is ’n soort insek wat tot die orde Odonata behoort. Alhoewel hulle soos ander insekte oor ses bene beskik, kan hulle nie loop nie. Daar is byna 3000 soort naaldekokers wêreldwyd. Hulle is soortgelyk aan waterjuffers (wat tot dieselfde orde behoort), maar daar word onderskeid getref tussen volwasse naaldekokers en waterjuffers. Naaldekokers se liggaamsbou verskil van waterjuffers: naaldekokers se agtervlerke is breër as hulle voorvlerke, terwyl die voor- en agtervlerke van waterjuffers gelyk is. Hulle hou ook hulle vlerke weg van en loodreg tot hulle liggame wanneer hulle rus, terwyl waterjuffers hulle vlerke teen hulle liggame hou.

Naaldekokers is doeltreffende vlieërs wat nie net baie vinnig vorentoe kan vlieg nie, maar ook op een plek kan fladder en selfs agteruit vlieg. Suid-Afrika beskik oor sowat 70 soorte kokerjuffers, waarvan die meeste in die noorde en ooste van die land voorkom. Van die sowat 100 inheemse naaldekokers word die meeste in KwaZulu-Natal aangetref.
Naaldekokers is waardevolle roofinsekte: hulle eet muskiete, wat ’n groot las vir die mens en ander diere is. Hulle eet ook ander klein insekte soos vlieë, bye, miere en skoenlappers. Hierdie insek word gewoonlik naby mere, poele, strome en ander waterliggame aangetref, aangesien hulle larwes (nimfe) waterliewend is.
Kamera CanonEOS 500D
Canon EF 100mm f/2.8 USM Macro Lens

Artwork Comments

  • Qnita
  • Rina Greeff
  • Maree Clarkson
  • Rina Greeff
  • Elizabeth Kendall
  • Rina Greeff
  • Konstantinos Arvanitopoulos
  • Ann  Palframan
  • Rina Greeff
  • Yool
  • Rina Greeff
  • kevin chippindall
  • Rina Greeff
  • Rachael Talibart
  • Rina Greeff
  • Jane Corey
  • Rina Greeff
  • barnsis
  • Rina Greeff
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.