Outydse eierhouer

Pieta Pieterse

Kleinmond, South Africa

  • Available
    Products
    12
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 1

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

In die vorige eeu het huisvrouens dikwels die vars eiers wat hulle in die oggende uit die neste gaan haal het, in so ’n eierhouer in die spens gehou. Almal het hoenders aangehou vir vars eiers en vir slag. Hierdie was my oorlede ouma se eierhouer wat sy al die jare op die plaas Syferbult, naby Koster in die ou Wes Transvaal in Suid Afrika, gebruik het.
Fotograaf : Pieta Pieterse

All Products Tags

eiers eierhouer

Artwork Comments

  • Elizabeth Kendall
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.