Afrikaanse verkope - Baie dankie!

Deesdae verkoop ek al hoe meer Afrikaanse werke – T-hemde, kaartjies, Hardeblad Joernale en nog meer. Ek dink daar is ’n groot aanvraag (en tekort!) vir items met ’n Afrikaanse tema. Soek maar op die internet, die goed is so skaars soos hoendertande!

Baie dankie aan die kopers van die volgende items :


Hardeblad Joernaal “Sirkels in die Son”


Poster “Kyk! Dis September!”


T-hemp – “Pasop! Ek’s ’n rooikop!”


T-hemp – ‘n Afrika Collage’


T-hemp “Ek is ’n bedreigde spesie!”


Verjaarsdagkaartjie


T-hemp “Afrikaans is my Moedertaal”


Kleefprentjie “Afrikaans is my Moedertaal”


Geraamde afdruk – “Huisie by die See”



My Joernaal op RedBubble

Journal Comments

  • Christel  Roelandt
  • Maree Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • Maree Clarkson
  • Macky
  • Maree Clarkson
  • Macky
  • Maree Clarkson
  • Gilberte
  • Maree Clarkson
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait