JUVENILE AND MOTHER - MOUNTAIN - LEOPARD TORTOISE – Geochelone pardalis

Magriet Meintjes

TOLWE, South Africa

  • Available
    Products
    9
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 37

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

MOUNTAIN – LEOPARD TORTOISE – Geochelone pardalis
Captured Location: Groenland Tolwe, Limpopo Province, SOUTH AFRICA
Featured in
Artist Universe

Nikon D50
RAW (12-bit)
Lens: VR 18-55mm F/3.5-5.6 G
Focal Length: 55mm
1/400 sec – F/5.6
Exposure Comp.: 0 EV
Sensitivity: ISO 800

Die stadige skilpad met sy harde dop is sekerlik een van die maklikste diere om uit te ken. Eerder as om te vra hoe vinnig hulle kan hardloop, vra mens eerder hoe stadig – hierdie diertjies loop maar teen ongeveer 300 meter per uur. Dit is beslis glad nie vinnig genoeg om van roofdiere of gevaar weg te kan kom nie, maar skilpaaie het ‘n ander wonderlike aanpassing om hulle te beskerm omdat hulle nie kan vlug met spoed nie – die harde dop natuurlik!
Sodra daar gevaar dreig stop die skillie, trek sy kop en pote in sy harde dop in en daar sit en wag hy dan tot die gevaar verby is. Dit is wat ons aanpassings noem. Hulle kan nie baie vinnig beweeg nie, daarom dra hulle hulle beskerming saam met hulle.
Hier in suidelike Afrika het ons ‘n besondere rykdom aan skilpaaie – daar is 14 spesies wat op land lewe, 9 spesies wat in varswater voorkom en 5 spesies wat in die see lewe.
Suid-Afrika se grootste landskilpad is die bergskilpad. As jy ‘n skilpad van 10 tot 15 kg raakloop in die veld kan jy seker wees dit is ‘n bergskilpad. Hulle kan geweldig groot word en soveel as 40-50 kg weeg! Maar dit vat ‘n taamlike tydjie om so groot te word, en bergskilpaaie kan tot 100 jaar oud word! Hulle hou van droë plekke – doringbome, struike en grasvlaktes – en al word hulle bergskilpaaie genoem sal jy hulle baie min in bergagtige gebiede sien.
Inligting uit “Groen”

The mountain – leopard tortoise is one of the largest mainland tortoises and has an elevated carapace that is tawny, yellow or buff, with brown centers to each scute with black radiations and spots. They are named for this coloring and pattern. They can weigh up to 40-50kg. The sexes are not obviously different in size. The male has a slightly concave plastron near the tail and a longer tail.
Distribution and Habitat
Mountain – Leopard tortoises occur naturally throughout southern and eastern Africa from the coastal plains to elevations up to 10,000 feet (3,050 m) above sea level.
They occur in a variety of habitats, including grassland and scrub areas. Sheltering trees or bushes are necessary for them to escape the extreme midday tropical sun.

Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.