Kerskaartjie

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

  • Available
    Products
    44
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 18

Apparel

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

’n Skildery van Elim se historiese watermeul.
Afrikaans: Kers-en geleentheidskaartjies
Elim is ’n dorpie in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit was oorspronklik ’n Morawiese Sendingstasie wat in 1824 op die Agulhasvlakte deur Duitse sendelinge gestig is. Die sendelinge het nie slegs die Evangelie na die mense gebring nie, maar hulle ook verskeie ambagte en ander vermoëns laat leer. Die Elim grasdekkers is veral bekend vir hulle vakmanskap.
Die dorpie het oor die jare min verander en tot vandag toe woon slegs lede van die Morawiese Kerk daar. Elim is bedek met afgewitte kothuise, vrugtebome en fynbos. Al die paaie in die dorpie lei na die grasdakkerk. Die gemeenskap bestaan uit boere, plaaswerkers en vakmanne. Die gebied is besig om bekend te raak vir die uitvoer van fynbos en die verbou van wingerde. Elim het die enigste monument opgedra aan die bevryding van slawe in Suid-Afrika.
Die nabyheid van water ’n belangrike kriterium vir die Morawiese sendeling in die kies van ’n ligging vir hulle sendingstasies. Dit was ook belangrik dat die terrein geskik was vir die aanplant van wingerde sodat nagmaalwyn maklik vervaardig kon word.

Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.