Die vraag

Waar is die waarheid en ek wys jou die leuen
die koel komkommerkop vibrasie waarop ek te veel steun.
Sit my kop in die sand sodat ek nie weet
waarteen jy my die keer weer gaan meet
Laat my weet waar die plek van genoeg is
of loop ek die mylpaal heeltemal mis?
Nie daar nie, nie hier nie, nie nou
Is more meer gemaklik vir jou?
Met die weer ontmoetingsdag
sal daar ’n smile vir my wag?
of sal jy in die oomblik
na ’n iemand beters smag?

Die vraag

cathrinedp

Joined October 2008

  • Artwork Comments 2

Artwork Comments

  • Helga
  • cathrinedp
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.