Knyp my

Opgetrekte kniee, kop onderstebo
hou styf vas en luister bang bang
Hy gaan nie kom nie, wil ek glo

Sy naam is swart, sy naam is vang…
my siel, my lyf, my kindwees
Ek hoor hom in die eindelose gang

Trapsoetjies, stadig maar doelgerig
hou stywer vas, ogies toe
Moenie gaan nie, bly by my, my lig

Kleiner maak, krommer trek
sy hand op my deurknop
O hoe wens ek ek kan vrek

en wakker word in ’n mooier plek.

Knyp my

cathrinedp

Joined October 2008

  • Artwork Comments 6

Artwork Comments

  • Juanine
  • cathrinedp
  • louishiemstra
  • cathrinedp
  • Helga
  • cathrinedp
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.