vandag

soos ’n skeur in tyd
stilstand
stop
in die oomblik van jou

Gepluk, gedruk, onderstebo geruk
stom, dom, platvoet krom
jy raak my, jy draai my
agterstevoor, onderstebo, inside out

ek is hier, by jou
vasgevang in die net van nou
vind my, bind my vas
breek my tot ons pas

Ek wil ingee en opgee
my vrees laat gaan
kaal voor jou staan
vandag…..

vandag

cathrinedp

Joined October 2008

  • Artwork Comments 6

Artwork Comments

  • louishiemstra
  • cathrinedp
  • Juanine
  • cathrinedp
  • Helga
  • cathrinedp
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.