nie groot nie

Nog blou kolle, kop in die wolke
kaalvoet klim oor eina klippe
hande swinging styf vashou
sandkastele grou en bou

Nog shapes in alle wolke vind
vingers lek en cupcakes bak
grootoog staar na wie weet wat
en platrug le op ’n sagte mat

Nog verlore raak in ’n woud
tone swem in waterstroom
blare, blomme huisstoe vat
als begrawe in ’n skatkis gat

Wil nie grootword, wil nie sink
wereld droom ’n droom vir my
magic in ’n smile, woord, ’n traan
die kind in my sal nie gaan

Ek is hier, ek is nou
’n vrou

nie groot nie

cathrinedp

Joined October 2008

  • Artwork Comments 8

Artwork Comments

  • Jared Revell
  • cathrinedp
  • Helga
  • cathrinedp
  • Juanine
  • cathrinedp
  • louishiemstra
  • cathrinedp
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.