Dankie

My beacon, my lig,
die plek waar ok wees my kan kry
Die vere kombers, die winterjas
so effortlessly omvou jy my.

My gewete, my foundations
daar het jy sagkens aan gebou
Die berge aandurf, bang vir niks
jy’s alomteenwoordig, my safety tou

In ’n blaar, ’n melting glimlag
’n oktober blom wat bloei
Seisoene gaan aan, reen sal val
met jou: nooit stilstand, net groei

Jy’s my manna, my glasie wyn
Die song wat in my kop speel
My sterk wortels, my fleeting drome
‘Laat dit saak maak’ die enigste reel.

Kan ek kruppel aankom
op jou bors my leplek vind?
Om te luister na jou ritme
wat jou hart aan my gaan bind?

‘Onthou wat saak maak en wat dan nie
dans en sing tot die son kom hallo se
Staan op en claim elke lewens asem
en weet wanneer om jouself neer te le.’

Dankie

cathrinedp

Joined October 2008

  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 4

Artist's Description

Vir jou…’n onthou

Artwork Comments

  • Helga
  • cathrinedp
  • Juanine
  • cathrinedp
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.