Die grondpad na Wuppertal...

Antionette

Dendron, South Africa

  • Available
    Products
    9
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 6

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

Boerneef het gese : “Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê”

Om by Wuppertal te kom moet jy hierdie lang en moeilike grondpad aandurf,
en ons het dit gedoen op ons blommetoer verlede jaar. Plek-plek was die pad verspoel en moes ons by n padskraper verbyskuur, ons pad tussen groot klippe navigeer en op die einde van die pad was daar n klein nedersetting. Dit lyk asof die mense van Wuppertal vergeet het, tot jy om die draai gaan en op die maandelikse ‘mark’ afkom – alles ingevoerde klere, hoede, snuisterye – made in China. Tog so jammer…….
Suid Afrika.

Canon EOS500d

Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.