Thumbnail 1 of 3, Poster, Sonsit designed and sold by RinaG.
Thumbnail 2 of 3, Poster, Sonsit designed and sold by RinaG.
Thumbnail 3 of 3, Poster, Sonsit designed and sold by RinaG.
Poster, Sonsit designed and sold by RinaG

Sonsit Poster

Designed and sold by Rina Greeff
$18.13
Style
Poster
PosterHeavy poster paper, semigloss finish
Size
Finish
$18.13

Product features

  • Printed on poster paper. Extremely versatile, making it perfect for reproducing both artwork and photographs
  • Custom sizes, based on artwork dimensions. Check size chart if self-framing
  • Dimensions include a 1 - 2 inch (2.5 - 5.0cm) white border to assist in framing
  • Shipped in protective packaging
  • Since every item is made just for you by your local third-party fulfiller, there may be slight variances in the product received
Artwork thumbnail, Sonsit by Rina Greeff
Sonsit
'n Akkedis wat bak op 'n lekker warm klip in die lou, laatwinterson in ons tuin op Jansenville in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die woord 'akkedis' word bloot as 'n nuttige omgangswoord beskou word, en nie as 'n naam vir 'n wetenskaplik erkende groep nie. Daar is 4500 verskillende soorte akkedisse in die wêreld, waarvan nagenoeg 340 spesies in suidelike Afrika voorkom. Akkedisse, tesame met slange, krokodille, skilpaaie, waterskilpaaie en seeskilpaaie is almal deel van daardie primitiewe groep diere wat reptiele genoem word. Daar is 9 families van akkedisse in Suid-Afrika, nl. die koggelmanders (Agamidae), die verkleurmannetjies (Chamaeleonidae), die likkewane(Varanidae), die sand-akkedisse (Lacertidae), die gladde akkedisse of skinke (Scincidae), die gordel-akkedisse (Cordylidae), die pantser-akkedisse (Gerrhosauridae), die geitjies (Gekkonidae) en die wurm akkedisse (Amphisbaenidae). Soos ander reptiele, is akkedisse koudbloedige diere waarvan die liggaamstemperatuur grootliks van die omgewing afhang. In koue weer verstadig hul metabolisme en raak hulle traag en onbeweeglik, maar hulle kan hul temperatuur in 'n hoë mate reguleer deur op rotse te bak wanneer dit koel is of onder klippe te skuil as hulle warm kry. Lacertidae is klein akkedisse wat in Afrika en Eurasië voorkom. Hulle kan maklik van skinke onderskei word weens die feit dat die kop breër as die nek is, die pote (veral die agterstes) goed ontwikkel is en dikwels opvallend lang tone het, en die skubbe nie glansend is nie. Akkedisse eet hoofsaaklik insekte en ander ongewerweldes, terwyl sommige vleis- of plantvreters is. Kamera CanonEOS 500D

Also available on

Related Tags

Posters Tags

This section provides a collection of tags that relate to the Poster on this page. These tags each link to a search for the Posters that relate to the tag.

All Product Tags

This section provides a collection of tags that each link to a search for any products that relate to the tag.