


Populierbos Poster
Designed and sold by Rina Greeff
$14.51
20% off ends soon
Style

PosterHeavy poster paper, semigloss finish
$14.51
Product features
- Printed on poster paper. Extremely versatile, making it perfect for reproducing both artwork and photographs
- Custom sizes, based on artwork dimensions. Check size chart if self-framing
- Dimensions include a 1 - 2 inch (2.5 - 5.0cm) white border to assist in framing
- Shipped in protective packaging
- Since every item is made just for you by your local third-party fulfiller, there may be slight variances in the product received

Populierbos
'n Foto van die herfskleure van 'n populierbos op 'n Karooplaas aan die voet van Kompasberg in die Nieu-Bethesda-distrik, Suid-Afrika. Alba Bouwer oor die herfs: "In die herfs is die populierbos geel, nie geel-geel soos die son nie, ou-Melitie, ook nie rooi-geel soos die vuur nie, maar sommerso, sommerso..." "Polierbos se gel," sê ou-Melitie en sy rol vir Sanna nog 'n papbolletjie. "Ja, populierbosgeel", sê Alie. (uit 'Stories van Rivierplaas' deur Alba Bouwer) en uit Dolf van Niekerk se 'Land van ons Vaders': "...Laat my toe om in die Karoo te droom – langs 'n braksloot of 'n lopie – in die koelte van 'n karee. Eenkant lê die boerbok, en ek sit en slaap en kou aan 'n blaar of 'n bessie. Want wie in die Karoo kou nie aan die karee se blaar of sy bessie nie? Of ek soek skuiling onder 'n gharriebos, en bo my kop werk die bye een stryk deur – want van toeka se dae af maak die by van gharriebos suiwer sandsuikerheuning soos jy dit nêrens anders kry nie. My ouma het geglo dat die bye die sandsuikerkristal net so van die ghwarriebos afhaal. Ek sal tevrede wees met die klein populierbos se spreeus en vinke. Want ek is daarvan oortuig dat die vaalpopulier ook saam met die voorouers getrek het. En oral waar die geringste belofte van 'n klammigheid is, gaan staan die populier en maak 'n bos..." Kamera CanonEOS 500D
Also available on
Looking for something different?
Search below.Related Tags
Posters Tags
This section provides a collection of tags that relate to the Poster on this page. These tags each link to a search for the Posters that relate to the tag.
All Product Tags
This section provides a collection of tags that each link to a search for any products that relate to the tag.
Trending topics
This section provides a collection of tags that each link to a search for any products that relate to the tag.
Secure Payments
100% Secure Payment with 256-bit SSL encryption







