! Afrikaans, Beauty of Africa- closed temporarily - 2/day Captured location required in description

This group is open to anyone, (even if you don’t live in Africa). Photos and artwork welcome: wildlife, nature, anything

Uitdaging wenner / Challenge winner: Your favourite Season/Jou gunsteling Seisoen

Elizabeth Kendall Elizabeth Kendall 2594 posts

VEELS GELUK aan Pieta Pieterse met sy EERSTE PLEK in ons uitdaging wat ’n rukkie terug gesluit het!

CONGRATULATIONS Pieta!! FIRST PLACE: (4 votes)


Vineyards in Autumn by Pieta Pieterse
Vineyards in Autumn. A special time for me – to enjoy the wonders of nature! Vineyards near Stellenbosch, Western Cape, RSA
Acrylic paint on canvas.

SECOND PLACE:

An empty promise…. by Carisma

THIRD PLACE:

Winter in Tarlton by Maree Clarkson


Dis Lente in Namakwaland! by Antionette


Autumn makes me sing by Elizabeth Kendall

Dis jammer dat daar net VYF inskrywings was! Ons hoop om baie meer inskrywings by ons volgende uitdagings te sien.
A pity that there were only FIVE entries. We really hope to see more in our forthcoming challenges

Geniet die naweek! / Enjoy the weekend!

Maree Clarkson Maree Clarkson 3892 posts

Veels geluk met jou wen Pieta, en ook veels geluk aan die naaswenners, mooi werk!

Antionette Antionette 1036 posts

Ai, ons het sulke fantastiese fotografie en kuns in ons groep, en die kompetisie is vir my n kortpad na n uitstalruimte waar ek n klomp van die lede se werk gelyk kan sien, en saam kan lekkerkry oor die mooi in ons wereld! Baie dankie vir my plekkie!

Pieta Pieterse Pieta Pieterse 248 posts

Baie baie dankie!!

Rina Greeff Rina Greeff 511 posts

Veels geluk, Pieta: pragtige werk!

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait