25% off iPhone and Samsung cases. Gift original. Use code SWEETGIFT

Tiek-tok Donggg

vanitastic

Joined July 2010

  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 5

Artist's Description

Hierdie horlosie was o.a. eers my man se oupa se eiendom. Hy het dit ook ge-erf, so die horlosie is tenminste by die 100 jaar oud. Ek het gedink dat dit nogal ironies is dat hy blykbaar nie van die Art Noveau druiwe-versierings gehou het nie en dit summier afgebreek het en noudat dit ons eiendom is, het ek die organiese krul “versierings” teruggebring. Die Horlosie loop nog! ( die kere wat ons onthou om dit op te wen :-) en is voorwaar ’n Afrika pronkstuk/erfstuk.

Artwork Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.