Shop

Kersfees 1985

Kersmiddagstap in Eerstelaan…
met poeierpienk kreukelbome
donssag blare
van bome wat droom
denne wat ruisend praat
blink water
- ’n yl stroompie versteek in groen gras -
stapels grysblou wolke
voe"lvlugte
wat by al die vredigheid pas

en die helder klanke
van gelukkigweeslag
saam met die son se dans
in die blink van jou oe"

vandag toe jy hier by my was!

Santie Amery

Currently unavailable for purchase



oh to be young and in love again…(Afrikaans)

Tags

kersfees, middag, sonskyn, kreukelbome, denne, droom, wolke, vredigheid, helder, blink, vandag

Santie Amery is an artist who paints in oils, watercolours, pastels and use different drawing media. She also makes art jewellery and love to write and read. Visit her website at http://santieamery.webs.com and read her blog in Afrikaans at http://droomwoordeenafdraaipaadjies.blogspot.com.

View Full Profile

Comments

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait