It’s a tee. It’s a dress. It’s the new Graphic T-shirt Dress.

Met hanekraai

Rina Greeff

Jansenville, South Africa

  • Available
    Products
    9
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 11

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

’n Afrikaanse vers op die foto van my lapgeverfde haan wat ek agter ogiesdraad geraam het. Lapverf, of dan materiaalverf, was vir ’n hele rukkie ’n heerlike tydverdryf gewees.

Skrophoenders op ’n plaas is ’n móét, veral om die kraalmis, en dít wat daar moontlik mag uitbroei, onder beheer te hou! En die henne se eiers het die geelste geel kleur, dws as jy die weglê-nes kan opspoor om die eiers te kry!

Kamera CanonEOS 500D

Artwork Comments

  • Maree Clarkson
  • Rina Greeff
  • Elizabeth Kendall
  • Rina Greeff
  • kest standley
  • Rina Greeff
  • Qnita
  • Rina Greeff
  • Maree Clarkson
  • Rina Greeff
  • Elizabeth Kendall
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.