This old Light House is near the used-to-be whaling station at Betty’s Bay in the Western Cape of South Africa.
Hierdie oorblyfsels van die vuurtoring is by die hawe in Bettysbaai waar die walvisstasie in die begin jare van die vorige eeu was. Dis belangrik om daarop te let dat ’n vuurtoring was, want die ligbron was olielampe.
Photo : Pieta Pieterse

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallabout 3 years ago

    Interessant en sommer mooi ook!

  • Baie dankie Laaiza!

    – Pieta Pieterse

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 3 years ago

    Heerlike en veilige sitplek vir die voëls!

  • Ja, Maree en daar sit ook honderde pikkewyne daar!

    – Pieta Pieterse

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 3 years ago

    17 Nov 2011

  • Dankie Maree. Sjoe, daar is pragtige foto’s!

    – Pieta Pieterse

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallabout 3 years ago

    23 Dec. 2011.

    Klik op banier om boodskap te lees.

  • Baie dankie Laaiza! Jammer daar was nie nog inskrywings nie.

    – Pieta Pieterse

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.