Seemeeu in waterverf – Tekstuur agtergrond deur Kim Klassen
’n Lieflike lied van Anneli van Rooyen – geniet saam met die lirieke!
Meeue, oor die kaai.
En die deining weeg, soos die winde waai.
Lewens, vry verklaar.
As die vlerke sprei, en die tyd invaar.
Reise, onbeplan.
Onbewus van, die doel daarvan.
Kom vas, in die hand.
En ek was te blind, op ’n verre land.
Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asem haal.
Daar waar die lewe skanse dra.
Seemeeu neem my saam.
Sirkels, in die son.
En ek sou ook vlieg, as ek maar net kon.
Drome, is my vlug.
En ek reis so vêr, op ’n droom se rug.
Seemeeu neem my saam.
Na waar jou reise ook heen mag gaan.
Seemeeu neem my saam.
Daar waar ek vry kan asem haal.
Daar waar die lewe skanse draal.
Seemeeu neem my saam.
Meeue, oor die kaai.
En die deining weeg soos die winde waai.
Lewens, vry verklaar.
As die vlerke sprei en die tyd invaar.
Seemeeu neem my saam.
Seemeeu neem my saam.
- Anneli van Rooyen “Seemeeu”
birds, animals, seagull, afrikaans, seemeeu, youtube, watercolour, watercolor, texture, maree clarkson, tarlton, magaliesburg, krugersdorp, gauteng, south africa
I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”
Comments
Wonderlik!!
Dankie Elizabeth!
– Maree Clarkson
This isn’t Fair! I can’t understand it, yet Love the bird!
Ah, SO sorry JacqueLynn, but pleased you like the painting!
– Maree Clarkson
Ek kan so iets teen my muur sien hang……..baie mooi, Maree :-)
Oooeee, baie dankie Kobus, jy’t my dag gemaak! Dankie dat jy dit by jou gunstelinge gebêre het!
– Maree Clarkson
Beautiful words and image, Maree.
Thanks ever so much Ann!
– Maree Clarkson