Vroeg gisteraand was ek bietjie omgekrap, toe besluit ek om my humeur uit te vat op die onkruid, wat waarlik gehelp het! Na ’n uur se geruk en gepluk en gekrap het ek baie beter gevoel. Toe ek ’n oomblikkie stil sit om ’n ruskansie te vat en ek opkyk, sien ek hierdie pragtigste Agapant net bokant my kop. Ek het hulle nie eers gesien toe ek die tuin in woede bestorm het nie!

::

Partymaal is dit al wat mens nodig het, om ’n bietjie stil te sit en net rond te kyk. En dít rondom jou te waardeer. Sagkens en in stilte…

::

Agapant (Familie: AGAPANTHACEAE) – Kamera : Kodak EasyShare C195 – foto geneem in my tuin in Tarlton, Gauteng, Suid Afrika.

Tags

afrikaans, flowers, agapanthus, garden, maree clarkson, tarlton, magaliesburg, krugersdorp, gauteng, south africa

I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”

View Full Profile

Comments

  • Gilberte
    Gilberteover 2 years ago

    Heel mooi…zo je sie Maree…goed rond sien ook bokant je kop en nie omgekrap zijn!!

  • Absoluut so waar Gilberte, ons moet net KYK! Dankie baie vir jou pragtige woorde!

    – Maree Clarkson

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallover 2 years ago

    Daar is troos in ’n tuin….altyd mos!! Mooi !

  • Ons weet dit mos, né? Baie dankie vir die mooi woordjies Liz!

    – Maree Clarkson

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait