M y T u i n

Maree Clarkson

Tarlton, South Africa

  • Available
    Products
    46
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 2

Apparel

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

Kamera : Canon EOS 550D
Tarlton, Gauteng, Suid Afrika
.
Dit verbaas my altyd hoe gelukkig my tuin my maak. Hoe belangrik dit vir my is…
Ek is gegrond hier, in my eie stukkie paradys.

Jy sou lag as jy dit moet sien, dis gladnie ’n perfeckte paradys nie! Inteendeel, heeltemal die teenoorgestelde. Dis ’n gebrekkige weergawe wat tyd en geduld nodig het om die skoonheid te sien. ’n Effense wilde, ongetemde weergawe wat my aan die wonder hou. Moeder Natuur verspil geen tyd om terug te neem wat hare is wanneer jou rug gedraai is nie.

Vol geheime en kleinode, modder en bloeisel, doring en varing.
Vol lewe.

Maar noudat ek daaraan dink, dalk IS dit tog heeltemal perfek.

Blou Agapante afgeneem in my tuin in Tarlton, Gauteng, Suid Afrika.

Artwork Comments

  • Elizabeth Kendall
  • Maree Clarkson
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.