(See the orignal painting in Acrylic here.
Edited in PS4

Die Savanne-olifant (Loxodonta africana) is die swaarste en die tweede hoogste landdier ter wêreld. Dit is die bekendste van die twee Afrika-olifante. Die ander is die woudolifant (Loxodonta cyclotis), wat oorspronklik as ’n subspesie van dié olifant beskou is, maar tans oorwegend as ’n aparte spesie erken word.

Hierdie skildery is beskikbaar as ’n sterk en duursame omhulsel vir jou foon – nie nodig om jou te bekommer dat jy dalk jou foon in die bos sal laat val en breek nie! Om die wilds- en voëllewe in die bosveld dop te hou is ’n opwindende besigheid en partymaal is die kamera net nie byderhand nie, dan is daar niks beter as om gou jou foon met sy pragtige omhulsel te gryp en ’n foto te neem nie!*

The African Elephant (Loxodonta) consists of two extant species: the African bush elephant (Loxodonta cyclotis) and the smaller African forest elephant. (Loxodonta cyclotis).

This image is available as a strong and durable cover for your smart phone and tablet, so you don’t have to worry about accidentally dropping your phone in the bush! Watching birds and wildlife in the African bush is a wonderful experience and you may not always have your camera at hand, so grab your phone with its beautiful tough cover and get in on the action!


Throw pillow / Strooikussing

I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”

View Full Profile

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallabout 3 years ago

    Man, dit lyk altevol spiekeries!!

  • Dankie Liz! Tyd dat ons elkeen vir ons ’n iPhone kry!

    – Maree Clarkson

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseabout 3 years ago

    Baie oulik Maree! Sjoe, ek is ver agter met die tegnologie – ken nog nie veel van iPhone en daai goete nie. Dit sal eers oor 5 jaar op Kleinmond aankom!!

  • Dan is jy darem nog jonk genoeg om dit te geniet Pieta! En dis ’n groot jammerte van Steve Jobs, hy was definitief een van my gunsteling mense. Bly jy hou hiervan, dankie!

    – Maree Clarkson

Samsung Galaxy S5 Cases

Register your email address to be first in line


desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait