Bloggers’ Bliss — See our streetwear come to life

In die Hoëveld

Maree  Clarkson

Tarlton, South Africa

Artist's Description

In die Hoëveld waar dit oop is en die hemel wyd daar bo,
waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
waar ’n mens nog vry kan asemhaal en in ’n God kan glo,
staan my huisie wat ek moes verlaat, vir geld!
En as ek in die gange van die myn hier sit en droom
van die winde op die Hoëveld, ruim en vry,
dan hoor ek die geklinkel van my spore, saal en toom
sawens as ek bees of skaap toe ry.
Op die Hoëveld waar dit wyd is, waar jy baie ver kan sien—
die ylblou bring ’n knop dan in jou keel—
staan my huisie nog en wag vir my, wag al ’n jaar of tien,
waar die bokkies op die leigrafstene speel.
Maar as die tering kwaai word en ek hoor die laaste fluit,
dan sweef ek na die Hoëveld op die wind
en soek weer in die maanlig al die mooiste plekkies uit
waar ek klei-osse gemaak het as ’n kind.
Woorde: Toon van den Heever
.
W&N waterverf op Bockingford 300gsm – geïnspireer deur bostaande gedig.

Artwork Comments

  • Manon Boily
  • Maree  Clarkson
  • Maree  Clarkson
  • Charmiene Maxwell-Batten
  • Maree  Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • Maree  Clarkson
  • Monica Engeler
  • Maree  Clarkson
  • Lois  Bryan
  • Maree  Clarkson
  • AndreaEL
  • Maree  Clarkson
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.