Ink sketch and watercolour wash on Bockingford 300gsm
Referred to incorrectly as Cereus peruvianus in South Africa.
The Peruvian Apple Cactus, Cereus repandus, is a large, erect, thorny columnar cactus found in South America as well as the nearby ABC Islands of the Dutch Caribbean. It is also known as Giant Club Cactus, Hedge Cactus, cadushi and kayush. With an often tree-like appearance, the Peruvian Apple Cactus’ cylindrical grey-green to blue stems can reach 10 meters (33 ft) in height and 10-20 cm in diameter. The nocturnal flowers remain open for only one night. Unfortunately this plant has been declared an unwanted “invader” in South Africa due to it’s fast-spreading habit.
Die Kaktus Cereus peruvianus (of Een-nag blom) is ’n boomagtige kaktus, partymaal tot 10m hoog, wat vir net een nag van die jaar asemrowende wit blomme voort bring. Ongelukkig is hierdie kaktus as ’n ongewensde indringerplant verklaar in Suid Afrika as gevolg van hul gewoonte om uiters vinnig te versprei. Daar is groot verwarring oor die eintlike naam van hierdie kaktus, aangesien Cereus vir heelwat kaktussoorte gebruik word. Die spesienaam, peruvianus, dui aan dat dit endemies is aan Peru, maar dit is ’n botaniese fout. Hierdie plant is eintlik endemies aan Brasilië, Uruguay en Argentinië.
Hierdie een groei langs Solly se kaia (Tarlton, Gauteng, Suid Afrika) en hy was verskriklik ontsteld toe ek voorstel ons moet dit verwyder. Nou is hy die dood voor die oë gesweer as ek sou sien dat dit enigsins versprei!

Kamera : Kodak EasyShare C195
From my portfolio of Flowers 1

Greeting card

Easy-to-clean Laminated print with Black border

Mounted print
flowers, cactus, afrikaans, watercolour, ink, sketch, maree clarkson, tarlton, magaliesburg, south africa
I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”
Comments
Interessant!! En Solly leer ook sommer iets! Mooi gedoen Maree! Watter tyd van die jaar blom hy….vir die EEN nag? Dis seker ’n belewenis.
Hulle blom eers as hulle taamlik goed gevestig is, so na 5 jaar oud, en dan gewoonlik in winter. Hierdie jaar het hulle middel-Julie geblom. En die HEERLIKSTE reuk, dit IS ‘n belewenis. Dit begin so skemer, maar as jy wag tot die volgende oggend, is dit te laat, dan’s hulle almal al verlep of dood….
– Maree Clarkson
wow…..I can immagine how beautiful are its flowers…..lovely job…..
Thank you Sandro! And their perfume is totally intoxicating!
– Maree Clarkson

Formerly Fantastic Primitve ArtCongratulations!
31 Aug 2011