Treat yourself to 15% off apparel, cases and laptop skins with code FORME15

Kaartjie vir jou, Liefling by Maree  Clarkson
Clear

Currently unavailable for purchase

Available to buy on…


  1. My arm woorde kan nêwwenie sê
    hoe diep my liefde vir jou lê
    .
    My goeie Pa het jou mos uitgebid
    toe ek op straat allenig sit
    .
    En sedertdien het ek gesien
    hoe rég was jy vir my:
    .
    Jy maak my hartjie baie bly
    … en kán jy lekker vry!

    - Elizabeth Kendall©

‘n Gedig van Elizabeth Kendall, _Lekke’_ uit haar digbundel Huppel op die Hoogland, bladsy 10 – Laventelblomme skets op Bockingford 300gsm


Vanuit my portefeulje Afrikaanse Werke


Kaartjie


Poskaart

I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”

View Full Profile

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallover 3 years ago

    Haha!! Ai Maree, dié ou versietjie kom ook al ’n verrrrr pad! Maar dit was/is die waarheid! Lief jou mooi laventels daarby, dankie hoor!

  • Wat was, is nog steeds…. mooi gedagte…. Dankie Liz, ek was besig om jou bundel te lees en toe ek op Lekke’ afkom, toe spring my Lavenders voor my oë! MOES dit net gebruik!

    – Maree Clarkson

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.