Shop

Wit Madeliefieblare... by Maree  Clarkson
Clear

Currently unavailable for purchase

Available to buy on…


  1. Wit madeliefieblare
    vertel van mooiste liefhêjare
    van kom en gaan
    van ou onthou
    maar mééste nog
    van jou
    jongmeisiedrome
    het een vir een
    soos madeliefieblare
    weggewaai
    in wind en reën
    maar jy’t gebly,
    by my
    en in ons twee se tuin
    daar teen die muur
    groei welig bosse wit
    wat elke mooiste môre
    weer nuwe blydskap
    in my hart kom sit

    - Elizabeth Kendall

Madeliefies uit my tuin (Tarlton, Gauteng, Suid Afrika) geskilder met Koffie en waterverf op Ashrad 200gsm HOT sketspapier A4 (8″ × 12″) en ’n gedig van Elizabeth Kendall

Die oorspronklike skildery kan HIER gesien word.
  1. A Collaboration between Elizabeth Kendall- and myself – I requested that she write a poem to go with this artwork. See also the original artwork here Scattered Daisy leaves*

……………………………………………………………………………………………………………..

Vanuit my portefeuljes Afrikaanse werke en Cards with words


Groetekaartjie


Poskaart vir ’n geliefde


Geblokte afdruk


Gelamineerde afdruk

Tags

afrikaans, cards with words, flowers, daisies, daisy, maree clarkson, tarlton, magaliesburg, gauteng, south africa

I am a watercolorist living on my little piece of African soil in Tarlton, Gauteng, South Africa. The inspiration for my art is the wonderfully rich variety of Fauna and Flora to be found throughout this beautiful country.
“There is a fine line between dreams and reality; it’s up to you to draw it.”

View Full Profile

Comments

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallover 3 years ago

    Kyk dan nou! Baie mooi lyk dit Maree! Dankie vir die inspirasie!

  • Dis die vinnigste inspirasie wat ek nog OOIT gesien het! Pragtige woorde op my kuns Liz, baie dankie!

    – Maree Clarkson

  • Heidi Mooney-Hill
    Heidi Mooney-Hillover 3 years ago

    To bad I don’t speak afrikaans, but the flower is as always delicete and beautiful

  • Thanks a lot Heidi!

    – Maree Clarkson

  • Antionette
    Antionetteover 3 years ago

    Baie baie mooi Maree, in elkeen van ons se tuine is of was daar een of ander tyd wit madeliefies!

  • Dankie Antoinette, ek persoonlik kan net nie sonder hulle doen nie!

    – Maree Clarkson

  • lynell
    lynellover 3 years ago

    beautiful image~

  • Aaaah, thank you Lynell!

    – Maree Clarkson

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait