Huisie by die see

Maree  Clarkson

Tarlton, South Africa

Artist's Description

Ek droom al jare van ’n huisie by die see…
.
My droomhuisie êrens op ’n Suid-Afrikaanse kus….. Gemengde media – Ink, W & N waterverf en Akriel op Arches 300gsm
.
Sien SONDAGSIESTA in die groep Afrikaans*
.

.
Pak op, pak op,
sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg, ver van die weg
Skipskop, Skipskop,
wanneer hou die dinge op
swaarkry lê net voor,
die blou berge oor.

Overberg se mens, is ek gebore.
Op die plek Skipskop, nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine, loop ons spore
Hier op die beach, hier langs die see is ek getoeë.

Maar wat ken ek anders, as die blou dam se branders
en die wolke en winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
sê maar so long, Skipskop, Skipskop sê goodbye.

Die linkerhand, of die regterhand
watse kant lê die pad, misverstand
’seblief meneer, ag sê my tog weer
is dít die pad wat ons moet môre vat

’n stukkie lê hier, en ’n stukkie lê daar
die stukkies van my lewe, hulle lê baie deurmekaar
so tel op, tel op vir shorty, en vir pop,
gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop.

Maar wat ken ek anders
as die blou dam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
sê maar so long,
Skipskop, skipskop
sê gooodbye


6 Julie 2013 – VIERDE PLEK in die uitdaging Something WHITE in Africa/Iets WIT in Afrika in ‘Afrikaans’

Artwork Comments

  • Elizabeth Kendall
  • Maree  Clarkson
  • Betty Smith_Voce
  • Maree  Clarkson
  • Pieta Pieterse
  • Maree  Clarkson
  • Sally Griffin
  • Maree  Clarkson
  • AnnieSnel
  • Maree  Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • Maree  Clarkson
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.