Geseënde Kersfees en 'n Gelukkige Nuwe Jaar!

Maree Clarkson

Tarlton, South Africa

  • Available
    Products
    32
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 6

Apparel

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

KERSFEES – Dis die tyd van son en saffier, van ontspan, eet en geniet!
.
Die woord “Kersfees” laat mense aan allerhande lekker en goeie dinge dink. Dinge soos liggies wat blink. Dinge soos om presente te koop en die geritsel van geskenkpapier. Party mense dink aan al die lekker kos wat mense graag eet en al die mooi versierings. Hier in Suid Afrika vier ons Kersfees in heerlike sonskyn en warm weer en in meeste dele van die Noordelike Halfrond beleef hulle die plesier van sneeu – sal ons Tarentaaltjies nie VERSKRIKLIK verbaas wees as ons veld ewe skielik bedek is met ’n wit kombers nie?!

Artwork Comments

  • Elizabeth Kendall
  • Maree Clarkson
  • lisameryl
  • Maree Clarkson
  • melliott
  • Maree Clarkson
,
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.