Delivery by Dec 24 has ended: Get 10% off instantly emailed gift certificates with code NOT2LATE

Heuning By / Honey Bee

Heuningby

Jy sê die lewe loop voort
Evolusie sal sorg vir aanpassing
Die sterkes sal oorleef

As die bokke aan jou blare kom pluk
Ontwikkel jou dorings en ignoreer maar
Die gevoel van die miere tussen jou wortels

As die son onverwags dof word
En winternag ewig toesak
Groei jou pels dik en diep

Onthou tog net om te koes
Wanneer die pelsjagters se koeëls
Verby jou kop fluit

Jy spandeer jou lewe vlieënd van blom tot blom
Dan tref gerugte van geweld jou
En as jy jou angel gebruik

En jou verdedig teen die gevaar
Dan, na jou oorwinning
Het jy tyd om die son te sien

Voordat jou aksie jou lewe neem

© Leoni Venter 2000


Honey bee

You say life goes on
Evolution ensures adaptation
The strong will survive

When the deer come to pick your leaves
Develop your thorns and just ignore
The feeling of the ants between your roots

If the sun goes dim unexpectedly
And winter night falls forever
Grow your fur dense and deep

Just remember to duck
When the bullets of the hunters
Fly past your head

You spend your life flying from flower to flower
Then rumours of violence reach you
And when you use your sting

And defend yourself against the danger
Then, after your victory
You have time to look at the sun

Before your action takes your life

© Leoni Venter 2000

Currently unavailable for purchase



Ek het gedink aan hoe ’n by sterf nadat hy iemand gesteek het … en hoe mense wat hulle self verdedig teen geweldenaars uiteindelik self daarvoor aangekla word..

Die slagoffer het geen regte deesdae..


I was thinking about how a bee dies after having stung someone… and how people who defend themselves against violence end up being accused of a crime…

The victim has no rights these days…

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 4 years ago

    02/12/2010

  • Baie dankie Maree! Ek waardeer dit opreg!

    – Leoni Mullett

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallabout 4 years ago

    Veels geluk met jou toekenning Leoni!

  • Dankie Elizabeth! Dis ’n groot verassing :)

    – Leoni Mullett

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.