Ons...

Ons volg die wandelpad
diep in die woestyn.
Daar,
sing sy in Khoisan se
klipklank woorde
die ty
van vandag se geheim..

Sy sing
met stoff
vinning onder haar voete gedans

met ’n dors van lof
vir die veldt, die bome,
die ewige berge:
die Swartruggens
die, in De Rus,
en die Outeniqwa
krans

en soms
vertel sy
in ’n natspat skitter
van die ou land se geeste
en van water-meide
wat soms kinders vat,
en soms, die mens se beeste..

Sy gee vir ons
net vir ’n oomblik
Khoisan oe,
en ons juig in die heuning
van die bossie medisyne,
die land, en haar mense
se vermoe

Die plek
van diere en kwartz
en berge heeldaglank
rooi
van die son se kus,

Vertel in elf tale
die verkleurmannetjies storie,
van haar grootse
kuns.

Currently unavailable for purchase



A look at South Africa through the eyes of her first people… :)

Wildly alive, wondrously living, learning, laughing, loving.. a poet, dreamer, photographer, not-so-serious-philosopher – treading lightly on this earth, traveling with a full and open heart, sharing my experiences, my writing, my photography. Here. With you. :)

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 2 years ago

    7 Feb 2013


    (Klik op banier om jou Erkenningsbladsy te besigtig)

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.