Die sink-woorde

Die sagte sink-woorde
van die windpomp
vertel stories in
Sutherland se strate,
van die mens se
binne-ruimte:

- van die Melkweg
in ’n mens se siel,
wat net op donker aande
haar sterre wys,
soos heilige
geheime.

Die woorde draai dwarsdeur
die luisteraar se harte
en, soos grondwater,
laat vergete vertroue,
weer blom..

daar, in die stilte
van die swartste nag,
glinster
daai geroeste stemme
met beloftes
wat nog steeds,
kom.

Die sink-woorde

Karen01

Cape Town, South Africa

  • Artwork Comments 7

Artwork Comments

  • timbuckley
  • timbuckley
  • Karen01
  • Rocky Loder
  • Karen01
  • Elizabeth Kendall
  • Karen01
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.