One square from an experiment with pointillism in a painting class: 12 people each contributed a portion of a well-known painting redone in the style of their choice. The 12 squares fitted together very well indeed, considering the diversity of styles!
Ek kan nie presies onthou nie – dit was ’n ou stillewe, miskien Nederlands, maar ek is nie seker nie. Ek was die enigste wat die pointillism gedoen het – en het dit spesifiek bietjie anders benader deur met ’n donker agtergrond te begin – maar dit het tog gewerk saam met ander, baie verskillende, style.
Comments
Interessante idee – wat was die bekende skildery? Ek was nog altyd ’n groot fan van pointillism.