Shop

Waterwheel (Bakkiespomp)  by Irene  van Vuuren
Clear

Currently unavailable for purchase

Available to buy on…


Waterwheel captured in Kakamas, situated in the so-called Green Kalahari in the Northern Cape Province, South Africa. The Orange river (Gariep) can be seen in the background.

Situated on the banks of the Orange River, Kakamas is surrounded by fertile vineyards, lucerne and cotton fields. The flourishing settlement has well preserved artifacts of its rich history and struggle for agricultural survival in harsh climatic conditions. Although criticised for their building methods used in the past, the well constructed irrigation canals feeding water from the Gariep to the lands are still in use today.

Situated 80km from Upington
Gravel landing strip at 28º 48S and 20º 39E
Annual rain fall about 100mm
-Google.com
Very hot summers and moderate winters without frost
Population: 8000

Waterwiele het Egiptiese verbintenis.

Onder die vele besienswaardighede wat Kakamas aan die besoeker bied, is die elf historiese waterwiele wat op die Egiptiese metode gebaseer is om water na hoër landerye te versprei. Dié wiele is tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar en is nog in volle gebruik in die suidelike kanaal. Daar is ook die watertonnels, wat tussen 1898 en 1911 met die hand gegrawe is om landerye van water te voorsien. Die ou Transformatorgebou het Kakamas reeds so vroeg as 1912 tot 1914 vanuit die eerste hidro elektriese kragstasie van krag voorsien en het ’n belangrike rol gespeel in die elektrifisering van die dorp. Dit is in 1914 deur ’n Switserse vakman AB Hangartner opgerig in die vorm van ’n Egiptiese tempel, ’n simboliese gebaar, omdat Kakamas en Kaïro ewe ver van die ewenaar geleë is.

Tags

waterwheel, kakamas, green kalahari, northern cape province, south africa, banks of the orange river, also called the gariep river, harsh climatic conditions, irrigation canals

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 2 years ago

    Lovely sight indeed Irene!

  • Thanks Maree, it is indeed an experience to visit these places!

    – Irene van Vuuren

  • Elizabeth Kendall
    Elizabeth Kendallover 2 years ago

    Interessant! By Willem Prinsloo was ook een, weet nie of dit nog daar is nie. Kan my verkyk daaraan!

  • Baie dankie Elizabeth. ‘n Vriend het eenkeer vir ons ’n miniatuur een gebou vir ’n blommeskou en landskapuitstalling in Villiersdorp. Dit het soveel aandag getrek, want ons het regte water laat pomp binne-in die blommesaal. Treffend gewees! Net so jammer ons het nooit foto’s geneem nie.

    – Irene van Vuuren

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 2 years ago

    Net weer kom inloer Irene, interessante inligting!

  • Baie dankie, Maree vir die weer inloer, ek waardeer!

    – Irene van Vuuren

  • Baie dankie Maree! Jy het seker die Afrikaanse inligting gesien wat ek bygevoeg het. Hierdie bakkiespompe is tot nasionale monumente verklaar. Dankie vir jou kommentaar.

    – Irene van Vuuren

  • Magaret Meintjes
    Magaret Meintjesabout 2 years ago


    Stunning capture Irene!

  • Baie dankie Magaret! Ek waardeer die erkenning en jou kommentaar!

    – Irene van Vuuren

  • Magaret Meintjes
    Magaret Meintjesabout 2 years ago


    CONGRATULATIONS!
    Please view and participate in comments here
    and enter our monthly challenge
    here
    Thank you and WELL DONE!

  • Thank you so much, Magaret! I appreciate the inclusion of my work!

    – Irene van Vuuren

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 2 years ago

    Ja, het die inligting gesien Irene. En snaaks genoeg, ‘n ruk terug op KykNet was daar ’n program oor die Kakemas-area en ek is seker dies hierdie waterwiel wat hulle gewys het! Ek het vir my man gesê, "Daar’s Irene se waterwiel op RedBubble!" Smaail!

  • Dit is heelwaarskynlik die een. Mens ry by hom verby op pad deur die dorp.

    – Irene van Vuuren

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 2 years ago

    19 Jun 2012 – Challenge/Uitdaging ‘NOSTALGIE / NOSTALGIC’

  • Baie baie dankie, wat ’n wonderlike voorreg! Dankie aan elkeen wat ’n aandeel hieraan het, ek waardeer dit opreg en is trots om hier te wees!

    – Irene van Vuuren

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait