Januarie

Die somer vat dooierus teen klimop
en katjiepiering

dié somer word ‘n uitroep, ‘n sug, ‘n soebatsnak
na reën en God se seën

die somer bars in baftablou en goud
wolkloos oor my en jou

’n soel somersnag vou sy eie kombers
oor my woorde in dié vers
Elizabeth Kendall ©


My hometown by Elizabeth Kendall

Currently unavailable for purchase



’n Wens vir reën….

Tags

re n, somer tuisdorp, afrikaans, vers

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarkson8 months ago

    So mooi vers Liz!

  • So baie dankie Maree! x

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait