Strooibaalhuis

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

  • Available
    Products
    40
  • Artist
    Notes
  • Artwork Comments 20

Apparel

Cases & Skins

Wall Art

Home Decor

Bags

Stationery

Artist's Description

In ORANIA, Suid-Afrika word daar unieke strooibaalhuise gebou.
The strooibaal technique is becoming more popular at the Oraniers as it is ecologically friendly. The interior of the house is without air conditioning.
Die idee om ‘n strooibaalhuis te bou, het Van Zyl (die argitek) in ’n artikel in Landbouweekblad oor strooibale as alternatiewe boumetode gekry. Dié gevallestudie is deel van sy verhandeling vir ’n meestersgraad. Die bale bestaan uit koringkaf wat gewoonlik deur die boere verbrand word. Niks vreet dit nie. Elke baal bevat 28 bakstene se ruimte. Dit is so dik soos ’n dubbele buitemuur. Die strooi lê in een rigting om die bale te versterk. Die onderste laag bale is in ’n staalraamwerk met penne verstewig. Op plafonhoogte is muurplate ingevoeg om die dak met ankerdrade vas te heg sodat die wind dit nie skep nie. Die bale is ’n lasdraer van die dak.Brandgevaar bestaan nie, want suurstof ontbreek nadat die bale met die pleister verseël is. Die dien as insulasie teen die uiterste somertemperature wat in die Bo-Karoo heers. Van Zyl, ’n verteenwoordiger van ’n Pretoriase argitekfirma hier, het die huis met twee helpers gebou. Die huis, waarvan ’n deel tot 5 m hoog is, word nou met ogiesdraad ``oorgetrek’‘. Dit kan dan met ’n troffel of met ’n spuitmasjien gepleister word. "Die pleister word in drie dun lae aangewend. Om die voorkoms natuurlik te hou, sal ek dit agterna afwit. Ek probeer ook wegbly van sintetiese boumateriaal om die huis ekologies vriendelik te maak.’’ Van Zyl het pragtige dik houtkosyne vir deure in die huis aangebring.
Hoewel ’n strooibaalhuis nie ’n bekende verskynsel in die land is nie, word die boumetode in sekere gevalle in die Wes-Kaap gebruik.
Inligting
PHOTOGRAPHY: Architecture
Canon PowerShot SX40HS
FEATURED in The Woman Photographer
27 October 2012.
FEATURED in Artists Universe
21 November 2012. One of the TOP TEN in a challenge in Retired and Happy
27March 2013.

Artwork Comments

,
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10% off

for joining the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.