Afrikaanse woorde, ’n foto van ’n duif wat op ’n kaal wintertak hier in Gauteng, Suid-Afrika sit en koud kry. (Picasa-redigering)
AFRIKAANS: Woord en Beeld
Canon PowerShot SX40HS
winter, duif, drome, woorde, vers, gedagtes, bosveld, verlange, elizabeth kendall
We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.
View Full Profile
Comments
Ongelooflik mooi Elizabeth!
Baie dankie Antionette, jy sal weet van Bosvelddrome né.
– Elizabeth Kendall
Verlang ek ook na die bosveld… die pragtigste gedagtes by hier mooi duif Elizabeth…
En toe maak sy dit ’n gunsteling, wat ’n voorreg vir my! Dankie Maree.
– Elizabeth Kendall