Pre-Order your iPhone 6 case now!

In die tuin is dit deesdae ’n fees, want die voëltjies kom soek almal iets om te eet…ek hang lemoenskille op en hulle pik die wit binne uit, die stukkies lemoen is vir hulle ’n heerlikheid. Hierdie twee het aangehou pik en pik totdat die skil op die grond geval het!
Bronkhorstspruit, Suid-Afrika.
AFRIKAANS: Woord en Beeld
Canon PowerShot S51S

Tags

muisvoël, voëls, lemoene, afrikaans, tuin, natuur, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 2 years ago

    Sommer TWEE! Te pragtig vir woorde en daai stomp is die beste voëltafeltjie wat ek nog ooit gesien het!

  • Dankie Maree! Ag ek wens jy kon hulle saam met my aanskou, dit was ’n fees! x

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait