The 25 km Blyde River Canyon is the third largest canyon in the world and was formed by rivers cutting deep into the escarpment. near Graskop, Mpumalanga, South Africa. God has created heaven and earth PHOTOGRAPHY: Nature Canon PowerShot S51S
Ure staan in verwondering is seker een van die beste wyses om die “batterye te laai” vir die toekoms. Pragtige foto dit maak my verlang. Ek moet verseker die naweek tasse gaan pak.
Hoekom nie?! Geniet dit! Baie dankie vir die mooi en waar woorde Morne!
Comments
Hoe mis ek die plek nou. Mooi geneem, Elizabeth.
Dankie Kobus!
– Elizabeth Kendall
I feel like a little ant compared to the depths shown here Elizabeth, lovely capture!
Thanks Maree! ’n Mens kan vir ure hier staar in verwondering!
– Elizabeth Kendall
Ure staan in verwondering is seker een van die beste wyses om die “batterye te laai” vir die toekoms. Pragtige foto dit maak my verlang. Ek moet verseker die naweek tasse gaan pak.
Hoekom nie?! Geniet dit! Baie dankie vir die mooi en waar woorde Morne!
– Elizabeth Kendall
Beautiful image Liz great capture
Thanks very much Maggie!
– Elizabeth Kendall
A wonderful image, Elizabeth. Good perspective!
Thanks so much Dot! Love it too!
– Elizabeth Kendall
2 Images per day 2012/02/22
So mooi!
Baie dankie Magriet! Waardeer.
– Elizabeth Kendall