Deck out your device with 15% off smartphone cases & laptop skins. Use code DEVICE15.

Afrikaanse woorde in kombinasie met ’n foto van ’n Sylvia protea. In die Kaap groei hierdie blomme teen die berghange, hier by ons in Gauteng gaan koop mens dit by ’n kwekery of in ’n blommewinkel. (Suid-Afrika)
AFRIKAANS: Woord en Beeld
Canon PowerShot S51S

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pietersealmost 3 years ago

    Mooi Laaiza! Ek lief my Sylvia hier by ons voorstoepie baie en vra elke dag vir haar wanneer kry sy weer nuwe knoppe!!

  • Baie dankie, jy is SO bevoorreg met ’n Sylvia op jou drumpel! Dankie dat jy ’n gunsteling van dié een gemaak het Pieta!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 3 years ago

    Definitief ’n wonder – hulle is so uniek en SO eie aan Suid Afrika! Pragtige foto en mooi woorde Liz! Maak die mooiste kaartjie!

  • Baie dankie Maree, waardeer baie! ;-)

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.