Afrikaanse woorde, ’n stukkie tevredenheid en blydskap omdat die “muse” weer kom inloer het!
(Verlede week was die dorp se krag ’n lang tyd af en moes ons van kerse gebruik maak. Daar is tog iets lekkers aan die vredevolle stiltes!)
Canon PowerShot S51S
AFRIKAANS: Woord en Beeld

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 3 years ago

    Selfs uit die negatiewe goeters kom daar iets goeds en mooi Liz, hierdie is pragtig!!

  • Baie dankie Maree, waardeer jou woorde! (en die feit dat jy dit een van jou gunstelinge gemaak het!) Dankie!

    – Elizabeth Kendall

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pietersealmost 3 years ago

    Baie mooi, spreek so opreg …
    En die mooi kersie en blaker gee soveel meer betekenis!

  • Klomp dankies Pieta! Ek waardeer jou woorde. ;-)

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.