You can still get gifts delivered by Dec 24 with Express Shipping

Herinneringe is ’n skatkis wat nooit leeg raak nie.

Eie Afr. woorde.
Foto: Kransduif op ons huis se dak: Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika.
AFRIKAANS: Woord en Beeld

Canon PowerShot S51S

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseabout 3 years ago

    Laaiza dis so mooi as jy jou herinneringe koester en dit met ons deel! Dankie!
    Ek het sommer iets van my oorle’ ouers ook hier ervaar – hulle sou ook al 90+ gewees het.
    Mag ons altyd onthou …

  • ;-) dankie Pieta.

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 3 years ago

    Dis die onthou wat die lewe so waardevol maak Liz, en hoe gelukkig is jy net nie om in jou ouers se huis te bly nie, tesame met die Akkerboom en al die herinneringe!

  • Dankie Maree, ja, ek voel regtig geseënd en bevoorreg! Baie dankie vir jou kom-kyk-en-lees!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.