Shop

15% OFF EVERYTHING! USE CODE GET15

Dis alles in die kyk!! by Elizabeth Kendall

Photographic Prints

Size:
Finish:
$6.60
Available to buy on…


KLIK op View larger “om beter te kan sien, my kind!”

If looks could kill sê die Engelsman!
Gedagtes gekombineer met ’n foto van ’n blou spreeu (Nylstroom, Suid-Afrika).

’n Nagedagte: ek hét toe met die genade van Bo Geskiedenis geslaag in Matriek! ;-)

Canon PowerShot S51S
AFRIKAANS: Woord en Beeld

Gelamineerde afdruk

Tags

history, words, blue starling, south africa, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 3 years ago

    Ha ha ha! “Jy gaan druip!” O wee, het die man ooit geweet waarvan hy praat!! En hierdie meneertjie met sy swart-blink manel lyk so waarimpies nes ’n Geskiedenis onnie! Ek het daai selfde probleem gehad, maar met my Boekhou-onnie! Hierdie is UITERS kostelik Liz, wel gedaan! Ha ha ha ha!

  • En nou, na meer as veertig jaar, kan ek daaroor skryf! Hoe bevrydend!! haha!!
    Baie dankie Maree!

    – Elizabeth Kendall

  • Rina Greeff
    Rina Greeffabout 3 years ago

    OU-lik! : dáárdie kyk sê alles; lief jou vers!

  • Baie dankie Rina!! Bly jy het geniet! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseabout 3 years ago

    Wel gedaan Laaiza, ek het dit baie geniet!! Hy het jou maar sleg geken!!
    Het my laat dink aan daai onnie wat ek jou eendag van vertel het wat gereken het ek sal nie eers matriek maak nie, wat nog vir onnie gaan swot! Toe word ek hoof nog voor hom …

  • O jaaaa, ek onthou dit!! Baie dankie Pieta! Sulke ou opmerkinkies sit soos klitsgras aan mens vas, gelukkig kan mens daarvan ontslae raak….soos van klitsgras!! ;-)

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait