Afrikaanse woorde van ’n gedig uit my bundel Huppel op die Hoogland
wat pas by ’n skets van bosveldbome, gedoen na vyf salige dae anderkant Nylstroom, Suid-Afrika. Hier hoor ’n mens die stilte…

Wateroplosbare potlode en gouache verf.
AFRIKAANS: Woord en beeld

Kaartjie

Gelamineerde afdruk

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    Dis SO mooi Liz, die gedig pas perfek!

  • Baie dankie Maree, ook dat jy dit by jou gunstelinge gevoeg het!! Groot waardering!

    – Elizabeth Kendall

  • Marie Theron
    Marie Theronover 3 years ago

    Treffend, Elizabeth! Sepia ink of koffie?

  • Baie dankie Marie! Waterverfpotlode en gouache verf. ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Susan van Zyl
    Susan van Zylover 3 years ago

    Beautiful!!!
    Baie treffend

  • Baie dankie Susan, waardeer so baie!! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseover 3 years ago

    Twee maal mooi …

  • Drie maal dankie!

    – Elizabeth Kendall

  • Rina Greeff
    Rina Greeffover 3 years ago

    Geluister, gesien, gevoel én toe geverf!! – pragtige kombinasie van word en verf!

  • Baie dankie Rina, waardeer altyd mos!! ;-)

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.