Winterwarmte by Elizabeth Kendall
Clear

’n Houtvuur in ons antrasietstofie om die koue te keer! (Suid-Afrika)
Afrikaanse woorde om jou hart te verwarm! ;-)

Canon PowerShot S51S
AFRIKAANS: Woord en Beeld
ERKENNING in Afrikaans is my moedertaal
28 Julie 2011.

Kaartjie

Gelamineerde afdruk

Geblokte afdruk

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    O ja, ons hoop definitief dis die laaste vers wat Ouman Winter nou gaan sing! Lyk heerlik warm en aanloklik Liz, beslis die beste kuur vir hierdie koue dae!

  • Baie dankie Maree, lekker hier langs die knetterende vlamme! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Dankie baie vir die begunstiging!

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonover 3 years ago

    28 Jul 2011

  • So baie dankie vir die erkenning Maree! Waardeer sommer baie!

    – Elizabeth Kendall

  • Antionette
    Antionetteover 3 years ago

    Dis pragtig (en baie optimisties), ons wag nog vir die yswinde as die sneeu begin smelt!

  • Baie dankie Antionette! Ons kyk maar vorentoe! Groete!! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Rina Greeff
    Rina Greeffover 3 years ago

    Veels geluk! – dit ís ‘n ’kuns’ om die vlamme net op die regte oomblik te kliek. Wens rêrig ons kan nou wê-pê vir die winter sê!!

  • Baie dankie Rina, janee, ek sien al erg uit na die lente!! Waardeer jou gawe kompliment baie!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.