'n Vlakvarkversie

Elizabeth Kendall

Bronkhorstspruit, South Africa

  • Available
    Products
    12
  • Artist
    Notes
  • Comments 8

Artist's Description

Afrikaanse woorde, foto van ’n vlakvark, geneem in die Kruger Wildtuin, Suid-Afrika. Vlakvarke het ’n paar snaakse gewoontes: Hulle kniel om te eet en steek hulle stert reguit in die lug as hulle weghardloop. Hulle word meestal langs paaie gesien waar afloopwater ’n stroom gevorm het.
Die bere is groter en het twee paar knoetse op hulle gesig.
Skouerhoogte: ±60 cm / 23.6 duim
Gewig: ±45 – 70 kg / 99 – 154 lbs
Kenmerke: ’n Sog het net een paar knoetse en kleiner tande.
Canon PowerShotS51S
AFRIKAANS: Woord en beeld

Kaartjie
Kos:
Meestal kort grasse en wortels, maar ook blare en takkies. Soms aas hulle by karkasse.
Habitat:
Oop savanneveld.
Sosiale gedrag:
Klein familiegroepe van twee sôe en hulle kleintjies. Die bere is gewoonlik alleenlopend.
Aktief:
Bedags.
Kleintjies:
Tot 8 (gewoonlik 2-4) vlakvarkies word ná ongeveer 170 dae gebore.

Gelamineerde afdruk

Artwork Comments

  • Maree  Clarkson
  • Elizabeth Kendall
  • Pieta Pieterse
  • Elizabeth Kendall
  • shazart
  • Elizabeth Kendall
  • shazart
  • Elizabeth Kendall
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.