Difficult times have helped me to understand better than before, how infinitely rich and beautiful life is in every way, and that so many things that one goes worrying about are of no importance whatsoever…
Laaiza hierdie is een van die mooistes wat jy nog gedoen het! Sjoe … dis besonders! Jou keuse van sagte monochroom kleur saam met die swart ink/pen is uitstekend! Puik werk!
Hoe warm klop my hartjie nou! Baie dankie Pieta! En om te dink dis in die oggendure gedoen toe die wêreld nog slaap! Jy spoor my nou sommer aan om weer te probeer. ;-)
Elizabeth…..hierdie is regtig uitmuntend.Ek hou baie van die tegniek. Well done en ons kyk gretig uit na nog meer sulke werk. Alle sukses en sterkte vir jou.
Baie dankie Marlene, as dit nou nie aansporing is nie! Waardeer baie, baie! En ja, ek dink die gogga het gebyt!
Comments
nicely done….
Thanks so much! ;-)
– Elizabeth Kendall
Excellent work Elizabeth, very well done.
Thank you Andrea, I’m experimenting with a new tecnique! Your wonderful support is appreciated!
– Elizabeth Kendall
Laaiza hierdie is een van die mooistes wat jy nog gedoen het! Sjoe … dis besonders! Jou keuse van sagte monochroom kleur saam met die swart ink/pen is uitstekend! Puik werk!
Hoe warm klop my hartjie nou! Baie dankie Pieta! En om te dink dis in die oggendure gedoen toe die wêreld nog slaap! Jy spoor my nou sommer aan om weer te probeer. ;-)
– Elizabeth Kendall
Elizabeth…..hierdie is regtig uitmuntend.Ek hou baie van die tegniek. Well done en ons kyk gretig uit na nog meer sulke werk. Alle sukses en sterkte vir jou.
Baie dankie Marlene, as dit nou nie aansporing is nie! Waardeer baie, baie! En ja, ek dink die gogga het gebyt!
– Elizabeth Kendall
Definitely one of your best Liz! Great sketch, just love it!
Thanks so much Maree, a wonderfful comment!!
– Elizabeth Kendall
A really lovely sketch, an instant fave
Thanks so much Sue, a very inspiring comment, thanks for the fav too!
– Elizabeth Kendall
So very true Liz! Love your expressive sketch too!
Thanks Kay, your support is wonderful! x
– Elizabeth Kendall
Sjoe – dis lieflik! En hoe mooi is daai woorde nie…
En nou loop my beker oor, want Maureen was hier en het mooi goed gesê! Baie dankie! x
– Elizabeth Kendall
beautiful work
Thanks so much Angel! ;-)
– Elizabeth Kendall
Fantastic work Liz! I am loving this new technique
Thanks Dianne, you are a wonderful supporter!!
– Elizabeth Kendall