Vuur. by Elizabeth Kendall
Clear

Een van my Afrikaanse gedigte gekombineer met ’n skildery van vuur. (Gemanupileer m.b.v. Picasa)

Die winter is op pad en ek sien al uit na ’n warm kaggelvuur!


’n Kaartjie

’n Gemonteerde afdruk

’n Gelamineerde afdruk

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonalmost 4 years ago

    Pragtige woorde Liz, en dit pas perfek by die skildery! Definitief “aan die brand!” Daai gemonteerde afdruk sal PRAGTIG lyk bokant die kaggel!

  • Baie dankie vir jou heerlike*warm* kompliment ! Verseker sal dit!

    – Elizabeth Kendall

  • Maureen Grobler
    Maureen Grobleralmost 4 years ago

    Lieflik. Nog altyd een van my gunsteling skilderye…

  • Vreeslik baie dankie Maureen! Jy maak my dag! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • marella
    marellaalmost 4 years ago

    Hierdie skildery van jou is hoeka vlgs my beskeie mening een van jou (al SO baie!) bestes, Elizabeth – saam met die pragvers is dit ’n rooiwarm wenner-kombinasie…

  • Jy moedig my omtrent aan vandag Marella, ek waardeer elke woord! Baie dankie!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait
desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait

10%off for joining

the Redbubble mailing list

Receive exclusive deals and awesome artist news and content right to your inbox. Free for your convenience.