Een van my Afrikaanse gedigte gekombineer met ’n skildery van vuur. (Gemanupileer m.b.v. Picasa)
Die winter is op pad en ek sien al uit na ’n warm kaggelvuur!

’n Kaartjie
’n Gemonteerde afdruk
’n Gelamineerde afdruk
afrikaans, fire, red, poetry, elizabeth kendall, south africa, veldfire, words
We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.
View Full Profile
Comments
Pragtige woorde Liz, en dit pas perfek by die skildery! Definitief “aan die brand!” Daai gemonteerde afdruk sal PRAGTIG lyk bokant die kaggel!
Baie dankie vir jou heerlike*warm* kompliment ! Verseker sal dit!
– Elizabeth Kendall
Lieflik. Nog altyd een van my gunsteling skilderye…
Vreeslik baie dankie Maureen! Jy maak my dag! ;-)
– Elizabeth Kendall
Hierdie skildery van jou is hoeka vlgs my beskeie mening een van jou (al SO baie!) bestes, Elizabeth – saam met die pragvers is dit ’n rooiwarm wenner-kombinasie…
Jy moedig my omtrent aan vandag Marella, ek waardeer elke woord! Baie dankie!
– Elizabeth Kendall