Shop

Rooibostee word gemaak van die inheemse plant (Aspalathus linearis) wat in die Wes-Kaap (veral die Sederberge) aangetref word.(Suid-Afrika) Reeds aan die begin van die eeu het die kleurling-inwoners daar rooibostee gebrou. Tydens die Tweede Wêreldoorlog, toe ander soorte tee skaars geword het, het ’n groot vraag na Rooibostee ontstaan. Die markinsinking daarna het tot die stigting van die Clanwilliam Koöperatiewe Tee in 1848 gelei.

Potlood en penskets op 190gsm papier, woorde uitgedink!
Klik hier om meer van my verse-in-beeld te sien.

Tags

rooibos, chai, tea, teapot, pencil, pen, elizabeth kendall

We are each gifted in a unique and important way. It is our privilege and our adventure to discover our own special light.

View Full Profile

Comments

  • shazart
    shazartabout 3 years ago

    Wish I could! Was only thinking of you the other day Elizabeth, we have not been in touch for a while! My husband’s favourite tea. Lovely work. Gooooooie nag!!!

  • Shazie! I had internet problems a while ago, but luckily it is sorted out now after THREE months! LEKKER to see you again. Thanks so much for stopping by. Maybe one day we will enjoy a cup of tea together! ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • shazart
    shazartabout 3 years ago

    Ja, lets hope so! So nice to be in touch again

  • ;-)

    – Elizabeth Kendall

  • Pieta Pieterse
    Pieta Pieterseabout 3 years ago

    Jy sal moet ’n groter potjie kry as ons almal kom vir ’n rooibossie! Dankie vir die uitnodiging …

  • Groot plesier! Brink jou eie pot(jie) saam…. ;-))

    – Elizabeth Kendall

  • Sally Griffin
    Sally Griffinabout 3 years ago

    charming!!!

  • Thanks Sally! x

    – Elizabeth Kendall

  • Maree  Clarkson
    Maree Clarksonabout 3 years ago

    Ek kom ook langs die tafel aansit! ‘n Lekker koppie tee en ’n lekker geselssessie! Pragtig Liz, ek’s mal daaroor!

  • Dankie dat jy beide my Engelse en Afr. teepotte as gunstelinge gemerk het Maree! En dankie vir jou mooi woorde!

    – Elizabeth Kendall

desktop tablet-landscape content-width tablet-portrait workstream-4-across phone-landscape phone-portrait